Legacy Family Tree 7.5 Deluxe Weergawe
Bestelvorm

Klik hier om 'n opgradering vanaf Legacy 6.0 na Legacy 7.5 teen 'n verminderde prys te bestel.  Let Wel: Dit benodig jou Kliëntenommer vir Legacy 6.0 Deluxe Weergawe.

Die Deluxe kliëntenommer sal binne 24 uur per e-pos aan jou gestuur word. Hierdie nommer ontsluit alle toekomstige Legacy 7.5 Deluxe vrystellings. Daar is nie 'n Afrikaanse Legacy boekhandleiding beskikbaar nie (slegs `n Engelse handleiding), maar daar is wel 'n Afrikaanse Helplêer beskikbaar waarin jy hulp kan kry indien jy dit benodig. Hierdie lêer se naam is Legacy7-Afrikaans.chm en is te vinde in die vouer waarin Legacy geïnstalleer is. Andersins kan jy Legacy se kliëntediens by www.legacyfamilytree.com/Contact.asp kontak, alhoewel die diens slegs in Engels beskikbaar is.

Aantal  Produk Prys
 Legacy Deluxe Weergawe 7.5    $29.95 (Internet Aflaai Alleenlik)
Kredietkaart Inligting
Tipe Kredietkaart:
Kredietkaartnommer:
Vervaldatum: Maand Jaar

 Registrasie Inligting

Voornaam
Van
Adres 1
Adres 2
Stad
Provinsie Poskode
Land
Telefoonnommer
E-posadres
Opmerkings (slegs in Engels)

Ons sê baie dankie vir jou bestelling.

Terug na Bo


Home | Tour | Features | 20 Reasons to Buy | Legacy Online Store | Reviews | Tips from the Experts | User Comments | Comparisons | Download | FAQ's | Links | Calendar | Support | Register Online | Legacy Users Groups | Email Lists | Search

Copyright © 1995-2013 Millennia Corporation. All rights reserved.