Legacy Family Tree 9.0 Deluxe Weergawe
Opgradering
Bestelvorm

Om 'n opgradering te bestel word 'n geldige KliŽntenommer vir Legacy 6.0/7.0/7.5/8.0 Deluxe Weergawe benodig.  Indien jy nie oor een beskik nie, kan jy Legacy hier bestel

Die Deluxe kliŽntenommer sal binne 24 uur per e-pos aan jou gestuur word. Hierdie nommer ontsluit alle toekomstige Legacy 9.0 Deluxe vrystellings. Daar is nie 'n Afrikaanse Legacy boekhandleiding beskikbaar nie (slegs `n Engelse handleiding), maar daar is wel 'n Afrikaanse HelplÍer beskikbaar waarin jy hulp kan kry indien jy dit benodig. Hierdie lÍer se naam is Legacy9-Afrikaans.chm en is te vinde in die vouer waarin Legacy geÔnstalleer is. Andersins kan jy Legacy se kliŽntediens by www.legacyfamilytree.com/Contact.asp kontak, alhoewel die diens slegs in Engels beskikbaar is.

Aantal  Produk Prys
 Legacy Deluxe Weergawe 9.0    $21.95 (Internet Aflaai Alleenlik)
Kredietkaart Inligting
Tipe Kredietkaart:
Kredietkaartnommer:
Vervaldatum: Maand Jaar

 Registrasie Inligting

Voornaam
Van
Adres 1
Adres 2
Stad
Provinsie Poskode
Land
Telefoonnommer
E-posadres
Legacy 6.0/7.0/7.5/8.0 Deluxe Weergawe KliŽntenommer (Verpligtend vir opgradering.  Jy kan jou Legacy 6.0/7.0/7.5/8.0 Deluxe Weergawe KliŽntenommer kry by Help, Algemene Inligting binne-in Legacy 6.0/7.0/7.5/8.0)
Opmerkings (slegs in Engels)

Ons sÍ baie dankie vir jou bestelling.

Terug na Bo


Home | Tour | Features | 20 Reasons to Buy | Legacy Online Store | Reviews | Tips from the Experts | User Comments | Comparisons | Download | FAQ's | Links | Calendar | Support | Register Online | Legacy Users Groups | Email Lists | Search

Copyright © 1995-2017 Millennia Corporation. All rights reserved.